Wil jy jouself of jou besigheid verbeter?

Dalk droom jy van jou eie besigheid?

Begin dan hier met my nuutste besigheidshulpbron eBoek 52 en digiTydskrif propvol praktiese en eksklusiewe besigheids-en lewenswenke!


  • 52 Plaaslike en internasionale Afrikaner-entrepreneurs deel praktiese besigheids- en lewenswenke  
  • 62-Bladsybesigheidshulpbron van onskatbare waarde  
  • 104 Verkopestrategieë en besigheidsfoute  

WAT KAN HIERDIE BESIGHEIDSHULPBRON JOU BIED?

Beproefde en praktiese besigheids- en lewenswenke van Afrikaner-besigheidsghoeroes soos:

GERT-JOHAN COETZEE

Wêreldbekende Modeontwerper

WOUTER SNYMAN

Stigter van Attooh!

DR HANNES DREYER

Welvaartspesialis

MEYER LE ROUX

Mede-stigter Buffelsfontein Baardolie

LOUIS VAN DER WATT

Mede-stigter van Atterbury 

KOBUS WIESE

Stigter Wiesenhof Coffees

'n Besigheidshulpbron vol praktiese wenke

Praktiese wenke wat waarde tot jou besigheidsreis sal toevoeg ongeag of jy ’n bestaande besigheid het of droom om ’n besigheid te begin.

gears

'n eBoek gebaseer op feite

Geen teorie nie. Slegs praktiese wenke van die beste Afrikaner-besigheidsbreine.

'n Paar gedagtes van die stigter van Klipkouers

"...Daar is altyd ’n nuwe idee of strategie wat aangeleer of toegepas kan word. Ek glo dat jy die meeste by mede-entrepreneurs en mentors leer. Mense wat al om jou blok was. Dit is dan juis die doel met KLIPKOUERS se nuutste eBoek en digiTydskrif: ’n Besigheidshulpbron vir mense wat hulself of hul besigheid wil verbeter deur mense wat hulself en hul besigheid voortdurend verbeter..."

GRATIS BONUS! 

Met die aankoop van besigheidshulpbron eBoek 52, kry jy my eerste digiTydskrif ter waarde van R57.00 GRATIS! 

Die KLIPKOUERS-digiTydskrif bevat EKSKLUSIEWE BESIGHEIDS-EN LEWENSWENKE wat nêrens anders beskikbaar is nie. 

Kry jou digiTydskrif ter waarde van R57.00 GRATIS met die aankoop van besigheidshulpbron eBoek 52.

R144.00 R87.00

VIR BEIDE JOU eBOEK & digiTYDSKRIF!

Die eBoek en digiTydskrif kom met ’n 100% tevredenheid-waarborg of jy kry jou geld terug