Gratis Eboek Virseker

GRATIS Besigheidsgids!

  • Ek is BAIE opgewonde om hierdie besigheidsgids vir jou GRATIS beskikbaar te maak. 
  • 52 Afrikaanse entrepreneurs, plaaslik en internasionaal, deel praktiese advies.
  • In samewerking met Virseker kan ek nou vir jou GRATIS besigheidshulpbronne beskikbaar maak in Afrikaans!
  • Net soos ek, wil Virseker 'n verskil maak in Afrikaanse besighede. (Virseker is ’n produk van Auto & General Versekeringsmaatskappy Beperk, ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (FDV-lisensienommer: 16354)


Wat sê van die Klipkouers oor hierdie besigheidsgids:

Corné Snyman ★★★★★ “Ek is baie tevrede met my bestelling en gaan elke aand deur so stukkie. Ek geniet dit verskriklik om oor al die ander suksesvolle manne te lees. Die feit dat dit so kort en kragtig is help ook baie!” 

Ronée Robinson ★★★★★ “Ek het so baie van eBoek 52 gehou dat ek dit vir vyf vriende as geskenk aangekoop het!” 

Rickus Lawson ★★★★★ “Lewenslesse van mentors en mense wat al die pad voor my gestap het, maak dat die boek 'n MOET is vir 'n sakeman, entrepreneur of vir enige mens wat net dinge uit ander perspektief moet sien!”